KONTAK ONS

Vir meer inligting oor Monstrante® se uitgebreide diensaanbod, bespreek een van die volgende aanbiedings deur een van ons uitvoerende bestuurders of konsultante:

Meer oor die Business Navigator

Indien jy meer te wete wil kom oor die praktiese funksionaliteit van die Business Navigator en hoe maklik dit vir jou en jou span is om te gebruik, rig ’n e-posversoek waarin ’n aanbieding van die Business Navigator-programmatuur met al die ondersteuningsdienste en -oplossings, aangevra word.

 

Bespreek ’n aanbieding aan my span

Ten einde uit te vind hoe Monstrante® se produkaanbiedings jou organisasie of skool die meeste kan baat, nooi ons om ’n gesprek te voer sodat jy ’n ingeligte besluit kan neem rakende Monstrante® se produkte en dienste. Ons gesprek kan ondersteun word met ’n aanbieding waarin ’n spesifieke en/of al ons produkte en dienste soos versoek uiteengesit sal word, ingesluit die prosesse, template, opleiding en voordele. Dit is ook die ideale geleentheid om al jou vrae te beantwoord. 

 

Versoek ’n oudit van jou besigheid se prosesse en beleide

Indien jy ’n ontleding van jou onderneming se prosesse en beleide vereis om die potensiële voordeel van Monstrante® se produkte en dienste te bepaal, bespreek gerus ’n gratis oudit. Ons sal op ons beurt help om vas te stel tot watter mate en waar presies Monstrante® se produkaanbiedings ’n voordeel vir jou organisasie of skool inhou en waar dit aangewend kan word.

Anton: 082 454 5125

anton@monstrante.com

Carin: 082 492 5804

carin@monstrante.com

Fisiese adres: Emfulenilaan 25, Woodhill Golf en Residensiële

Landgoed. Pretoria, 0076, Suid-Afrika

Posbus 66135, Woodhill, 0076, Pretoria

© Monstrante (Pty) Ltd 2020
Copyright subsists in the work contained on this website. Any unauthorised reproduction, publication, broadcasting or adaption or any other unauthorised dealing in respect of any of the works are acts of copyright infringement and make the Doer liable for civil law copyright infringement and may in certain circumstances make the Doer liable to criminal prosecution.
Website design by UPPE Marketing