top of page
Mountain%20vector1_edited.png

LEERDERS

“Children are not things to be moulded but people to be unfolded” – Jess Lair

 

Met hierdie programme poog Monstrante® om die potensiaal van jongmense te ontvou deur hulle te leer hoe om uitdagings te hanteer en om hulle bekend te stel aan die kernwaardes wat nodig is om ’n suksesvolle leier te wees – nie alleenlik in hulle skole nie, maar ook in hul toekomstige loopbane.

 

Ten einde die betekenis en bedoeling van elke program, soos dit in John C. Maxwell se boeke verskyn, te behou, word die inhoud van hierdie opleidingsprogramme nie in Afrikaans weergegee nie.

 

Dit is egter belangrik om daarop te let dat Monstrante® hierdie programme wel ook in Afrikaans aanbied.

 

SOMETIMES YOU WIN, SOMETIMES YOU LEARN FOR TEENS – John C. Maxwell

 

iCHOOSE LEADERSHIP VALUES PROGRAM – John C. Maxwell

 

LEADING FROM THE LOCKERS – John C. Maxwell 

 

bottom of page